Ek en my Elexoma doen baie goed! My pynvlakke het so toegeneem dat ek regtig begin oorweeg het om selfmoord te pleeg. Toe kry ek iemand om my te help met die plasing van die elektrodes en 1 tot 2 uur se behandeling vir vyf dae later is ek ‘n ander mens! Die pyn is nog nie weg nie maar dis soveel beter. Ek kan dit nie beskryf nie. Baie dankie aan Elexoma, dit gaan soveel beter met my.
– PM, Bloemfontein