Pynvry

Wou net sê dat ek pynvry is!!!! Wel, ten minste die hele nag en vandag nog GEEN pyn hoegenaamd…. weet nie hoe en wat werk die Elexoma nie maar nietemin, ek kla nie… vir die eerste keer in n baaaaiiiee lank tyd het ek deurgeslaap en vandag kon ek wasgoed was en werk wat ek gewoonlik nie kon doen nie agv erge pyn… Kan steeds nie skouer oplig nie (frozen shoulder) maar ek kla nie… hopelik sal dit nog met fisio en meds regkry later van tyd maar vandag is ek net bly dat ek nie sit en huil nie want dis hoe dit gegaan het vir die afgelope paar maande (dag en nag) – erge pyn gehad.
– HC, Zambia